top of page

2026 Zebrafees

Fri, 20 Mar

|

Piketberg

2026 Zebrafees
2026 Zebrafees

Tyd & Plek

20 Mar 2026, 18:00 – 21 Mar 2026, 23:00

Piketberg, Akasia St, Piketberg, 7320, South Africa

Kaartjies

  • Vrydagaand - 18 jaar en ouer

    Hierdie kaartjie sal jou toegang gee tot die kuiertent die Vrydagaand van die fees. Dit sluit in: -Toegang tot die kroeg vanaf 16:00 -Kunstenaars op die verhoog: > 18:00 Louis van Lill > 19:00 Ruan Theron > 19:30 Annelie du Toit > 20:30 Jay

    R 180,00

  • Vrydagaand-Kinders 5-17 jaar

    Hierdie kaartjie is van toepassing op kinders vanaf die ouderdom 5 jaar oud tot 17 jaar oud. Toegang vir kinders onder die ouderdom van 5jaar is gratis. Die kaartjie sluit in: -Toegang tot die kuiertent vanaf 16:00 -Kunstenaars op die verhoog

    R 100,00

  • Saterdagaand - 11 jaar en ouer

    Hierdie kaartjie sal jou toegang gee tot die kuiertent die Saterdagaand van die fees. Dit sluit in: -Toegang tot die kroeg vanaf 18:00 -Dans saam met Nic Stevens vanaf 19:00 - 23:00

    R 100,00

  • Saterdagaand -10 jaar en onder

    Hierdie kaartjie is van toepassing op kinders vanaf 5 - 10 jaar. Kinders onder die ouderdom van 5 jaar oud is gratis.

    R 20,00

Total

R 0,00

SHARE THIS EVENT

© 2024 by Zebrafees. Powered and secured by Wix

bottom of page